Eksklusiewe Mandaat! Nuut op die mark! Pragtige deel van Miederpark!

  • -

Eksklusiewe Mandaat! Nuut op die mark! Pragtige deel van Miederpark!

R1,499,000
326
Description

Nuut op die mark!

House - Miederpark North West

Die eiendom spog met ‘n pragtige groot swembad in die tuin wat gemaak is om geniet te word op daardie nie so reënerige warm somers dae.

Van daar stap jy onderdak in die huis in na ‘n groot familie sitkamer met groot vensters wat dan lei tot eetkamer. Die kombuis is baie netjies en het genoeg ingeboude kaste vir al daai Tupperware bakke. Geniet die 3 slaapkamers met ingeboude kaste en 2 groot badkamers.

Verder is daar 4 toesluit motorhuise en dubbel onderdak parkering vir al die voertuie.

Hierdie eiendom het ‘n boorgat en jou tuin en huis sal altyd dankie sê.

Property Features
Talje Marais
Property Professional - Potchefstroom
072 994 3289

For Sale

To Let

Your Agent

Talje Marais
Property Professional - Potchefstroom
Mobile 072 994 3289